Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Innibos – Klassieke Kamers

July 6, 2017 @ 18:00 - July 8, 2017 @ 10:00 SAST

| R157
New-Logo-2017

Die seremoniemeester en toerleier is radiopersoonlikheid Christelle Webb-Joubert wat gaste op hierdie heerlike musikale reis gaan neem. Sy vergesel die teatergangers na die kerk waar hulle Johannes Slabbert in aksie gaan sien. Hierdie veelbekroonde Suid-Afrikaanse tenoor neem ons op ʼn reis deur die alombekende melodieë van Duitse operette, musiekteater en Afrikaanse kunsliedere met die oorkoepelende tema rondom Liefde en Teleurstelling. Met werke wat strek van My Fair Lady tot “Die Lustige Witwe” gaan die soektog na die mooiste liedere van alle tye, beslis vrugte afwerp. Hy word begelei deur die talentvolle pianis, Elna van der Merwe.

Details

Start:
July 6, 2017 @ 18:00
End:
July 8, 2017 @ 10:00
Cost:
R157

Venue

Church Unlimited
Nelspruit, Mpumalanga South Africa + Google Map